1 Kronieke 3:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die seuns van Ne’aryah: Elyo’einai, Hizkiyah en `Azrikam, drie

24. en ook Hodavyahu, Elyashiv, P’layah, Ya’akov, Yoganan, D’layah en `Anani.

1 Kronieke 3