1 Kronieke 3:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. sy seun was Amon en sy seun was Yoshiyahu.

15. Die seuns van Yoshiyahu was: sy eersgeborene Yoganan, die tweede Y’hoyakim, die derde Tzidkiyah, die vierde Shallum.

16. Die seuns van Y’hoyakim was: Y’hoyakhi en Tzidkiyah, sy seuns.

17. Die seuns van Y’konyah: Assir, Sh’alti’el, sy seun,

1 Kronieke 3