1 Kronieke 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el, volgens hulle getal, die hoofde van die vaders se huise, die bevelvoerders oor ’n duisend en oor ’n honderd en hulle goewerneurs, wat die koning gedien het in al die sake van die afdelings wat maand vir maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan het; elke afdeling was vier en twintig duisend.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:1-4