1 Kronieke 25:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle almal was onder leiding van hulle vader vir sang in die huis van יהוה, met simbale, instrumentale musiek en harpe, vir die diens in die huis van God volgens die koning se bevel aan Asaf, Y’dutun en Heman.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-9