1 Kronieke 24:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’ma’yah, die seun van N’tan’el, die skrywer, ’n Leviet, het hulle opgeskryf in die teenwoordigheid van koning Dawid, die oudstes van Yisra’el, Tzadok, die priester en Agimelekh, die seun van Evyatar en die hoofde van die vaders van die priesters en die Leviete; een hoof familie is gegee vir El’azar en een vir Itamar.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-7