1 Kronieke 24:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hierdie is die afdelings van die seuns van Aharon. Die seuns van Aharon was Nadav, Avihu, El’azar en Itamar.

2. Nadav en Avihu het egter in hulle vader se leeftyd gesterf en het geen seuns gehad nie; daarom het El’azar en Itamar die priestersamp bedien.

3. Dawid het hulle ingedeel, beide Tzadok, uit die seuns van El’azar en Agimelekh, uit die seuns van Itamar, volgens hulle ampte in hul diens.

1 Kronieke 24