1 Kronieke 23:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Dawid oud en vol van dae was, het hy sy seun Shlomo koning oor Yisra’el gemaak.

2. Hy het al die oudstes van die priesters en die Leviete bymekaar laat kom.

3. Die Leviete is getel, vanaf dertig jaar oud en ouer en hulle getal was, man vir man, agt en dertig duisend.

1 Kronieke 23