1 Kronieke 22:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het gesê: “My seun Shlomo is nog jonk en dit word aangaande hom in die Boekrol gesê dat hy ’n huis vir יהוה sal bou, wat buitengewoon manjifiek sal wees, bekend en tot lof en eer regdeur alle lande; ek sal vir hom alles wat nodig is voorberei terwyl ek leef. Dawid het alles voorberei wat nodig was vir die huis en niks het gekort nie.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-9