1 Kronieke 22:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het bevel gegee om al die proseliete wat in die land van Yisra’el was, bymekaar te maak om sommige van hulle klipkappers te maak om klippe te kap vir die huis van יהוה

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-12