1 Kronieke 21:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Dawid het vir Aravnah gesê: “Nooit nie, maar ek sal dit verseker koop vir die volle prys, want ek wil nie wat aan jou behoort, vir יהוה as offer aanbied sonder koste, nie.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-29