1 Kronieke 20:7-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Hy het Yisra’el uitgedaag, maar Y’honatan, die seun van Shim’ah, die broer van Dawid, het hom verslaan.

8. Hierdie vier is vir die reuse in Gat gebore en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy diensknegte.

1 Kronieke 20