1 Kronieke 2:9-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Die seuns van Hetzron wat vir hom gebore is: Yeregme’el, Aram en K’luvai.Num 7:12; Num 2:3

10. Aram was die vader van `Amminadav en `Amminadav van Nagshon, prins van die seuns van Y’hudah.

11. Nagshon was die vader van Salmon en Salmon van Bo’az;

12. Bo’az van `Oved en `Oved van Yishai;

13. Yishai was die vader van Eli’av, sy eersgeborene en van Avinadav, die tweede en Shimmah, die derde;

14. van N’tan’el, die vierde, van Raddai, die vyfde,1 Sh’m 16:10; 1 Sh’m 17:12

1 Kronieke 2