1 Kronieke 2:52-55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

52. Daar is seuns vir Shoval gebore in Kiryat-Ye’arim: HaRo’eh, Yoval, Hazri,

53. die Sumatiete, Netofat, Shamlah, die Soreatiete, Shegav en Hama.

54. Al hierdie seuns is gebore vir Shoval in Kiryat-Ye’arim.

55. Die families van die skrywers wat in Ya’betz gebly het: die Tir’atiete, die Shim’atiete en die Sukhatiete; dit is die Keiniete wat van Hammat, die vader van die huis van Rekhav, kom.

1 Kronieke 2