1 Kronieke 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Y’hudah: `Er, Onan en Shelah, hierdie drie is vir hom gebore by Bat-Shua, die Kena’aniet. `Er, die eersgeborene van Y’hudah, was boos in die oë van יהוה en Hy het hom doodgemaak.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:1-7