1 Kronieke 2:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Na dit het Hetzron gesterf in Kalev se land, Efratah, toe sy vrou vir hom geboorte gegee het aan Ashgur, die vader van Tekoa.

24. Die seuns van Yeragme’el, eersgeborene van Hetzron: Aram, die eersgeborene, Bunah, Oren en Otzem, hulle suster.

25. Yeragme’el het nog ’n vrou gehad met die naam van `Atarah; sy was die moeder van Onam

26. Die seuns van Aram, die eersgeborene van Yeragme’el, was Ma’atz, Yamin en `Eker.

1 Kronieke 2