1 Kronieke 19:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir hom gesê: “As die Arameërs vir my te sterk word, dan moet jy my te hulp kom en as die kinders van Ammon vir jou te sterk word, sal ek jou kom help.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:8-15