1 Kronieke 19:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur na hierdie dinge dat Nagash, koning van die seuns van `Ammon, sterf en sy seun, Hanun, het in sy plek geheers.

2. Toe sê Dawid: “Ek sal guns bewys aan Hanun, die seun van Nagash, net soos sy vader aan my guns bewys het;” daarom het Dawid boodskappers gestuur om hom te troos oor sy vader. Dawid se diensknegte het in die land van die seuns van `Ammon, by Hanun, aangekom om hom te troos,

1 Kronieke 19