1 Kronieke 18:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Dawid het ook sommige hiervan tot יהוה afgesonder saam met al die silwer en goud wat hy van al die nasies afgevat het wat hy onderwerp het: vanaf die Edomiete, vanaf die Mo’aviete, vanaf die seuns van `Ammon, vanaf die F’lishtyne en van die `Amalekiete.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:10-17