1 Kronieke 17:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, waar Ek ook al saam met die hele Yisra’el beweeg het, het Ek ooit ’n woord gepraat met een van die heersers van Yisra’el, wat Ek beveel het om My volk, Yisra’el, te lei en gesê: ‘Waarom het jy nie vir My ’n huis gebou wat met seders bedek is nie?’

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-16