1 Kronieke 17:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Watter ander nasie op aarde is verenig soos U volk, Yisra’el? U het Uself vanaf die hemele openbaar en hulle gered en om hulle ontwil het U groot en wonderbaarlike wonders gedoen en ernstige plae op die Mitzrayiete gebring totdat U hulle onder hulle uitgebring het,

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:20-27