1 Kronieke 17:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Dawid het gekom en in die Teenwoordigheid van יהוה gaan sit en gesê: “Wie is ek in U Teenwoordigheid, יהוה-God en wat is my huis, dat U my tot hierdie verhewe plek gebring het?

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:10-22