1 Kronieke 17:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur terwyl Dawid in sy huis gebly het, dat Dawid vir die profeet Natan gesê het: “Let op, ék bly in ’n huis wat bedek is met sederhout, maar die ark van die verbond van יהוה rus in ’n tent van bokhaar.”

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-6