1 Kronieke 16:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie regverdige manne het nie dank gebring met die sanginstrumente, of met tamboeryne, of slaginstrumente, of die gedraaide trompette of reguit trompette, of met simbale nie, maar met ’n aangename stem en suiwer en volmaakte gebed en met onpartydige opregtheid en met reinheid tot יהוה-Tzva’ot, God van Yisra’el.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:36-43