1 Kronieke 16:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd is יהוה, die God van Yisra’el, vir ewig en ewig! Dan sal al die mense sê: ‘Dit is waar!’ Laat hulle almal יהוה loof met ’n aangename en suiwer mond.”

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:34-43