1 Kronieke 15:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle wat liedere gesing het is Mattityahu, Mikneyahu, `Oved-Edom, Ye’i’el en `Azazyahu; hulle het met harpe gespeel, elke dag om nege-uur (die derde uur) en om drie-uur (die negende uur).

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:12-26