Nadat die F’lishtyne gehoor het dat Dawid as koning oor die hele Yisra’el gesalf is, het al die F’lishtyne opgetrek om Dawid te soek. Dawid het daarvan gehoor en teen hulle uitgegaan.