1 Kronieke 14:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hiram, koning van Tzor, het boodskappers na Dawid gestuur met sederhout, messelaars en skrynwerkers om vir hom ’n huis te bou.

2. Dawid het gesien dat יהוה hom as koning oor Yisra’el gekies het, want Sy koninkryk is opgelig ter wille van Sy volk Yisra’el.

1 Kronieke 14