1 Kronieke 13:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die ark van God op ’n nuwe wa gesit en dit uit die huis van Avinadav gedra en `Uza en sy broers het die wa gedryf.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-9