1 Kronieke 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het die hele Yisra’el bymekaar gebring, vanaf die rivier van Mitzrayim, tot by die ingang na Hamat, om die ark van God uit Kiryat-Ye’arim te bring.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-12