1 Kronieke 12:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. van die seuns van Efrayim, twintig duisend agt honderd, dapper magtige manne, beroemd regdeur die huise van hulle vaders;

30. van die halwe stam van M’nasheh agttien duisend wat beroemd was en hulle het eerste gekom om Dawid koning te maak;

31. van die seuns van Yissakhar, manne wat in hul tyd insig gehad het, wat goeie en opregte dade voor יהוה gedoen het; hulle leiers was twee honderd en al hulle broers het gedoen wat hulle ook al beveel is;

1 Kronieke 12