1 Kronieke 12:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het die boog met hulle linkerhand en die swaarde met hulle regterhand vasgehou en hulle boë was vol pyle, maar Dawid was onwillig om Sha’ul dood te maak, want hy was die leier, die prins van die stam van Binyamin.