1 Kronieke 11:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die inwoners van Y’vus het vir Dawid gesê: “Jy sal hier nie inkom nie.” Nogtans het Dawid al die mense bymekaar gemaak en die stad van Tziyon, wat die stad van Dawid genoem word, ingeneem.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-9