1 Kronieke 11:31-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Ittai, die seun van Rivai, uit Giv’ah van die nageslag van Binyamin; B’nayahu, vanaf Pir’aton;

32. Hiddai, vanaf die stroompies van Ga’ash; Avi-`Alvon, die `Arvatiet;

33. `Azmawet, die Bagarumiet; Elyagba, die Sha’alvoniet.

34. Die seuns van Yashen, die Gizoniet; Y’honatan, die seun van Shageh, vanaf die berg Karmel;

35. Agi’am, die seun van Sharar, vanaf die berg Beta; Elifal, die seun van Ur, van Begarton;

1 Kronieke 11