1 Kronieke 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is waarom al die oudstes van Yisra’el na die koning in Hevron gekom het en koning Dawid het met hulle ’n verbond gesluit in Hevron voor die Teenwoordigheid van יהוה en hulle het Dawid as koning oor Yisra’el aangestel. So is die woorde van Sh’mu’el bevestig wat hy in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה gepraat het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-5