1 Kronieke 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die F’lishtyne het Sha’ul en sy seuns ingehaal en die F’lishtyne het vir Y’honatan, Avinadav en Malkishua, die seuns van Sha’ul, doodgemaak.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-5