1 Kronieke 1:4-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Noag, Shem, Gam en Yefet.

5. Die seuns van Yefet was: Gomer, Magog, Madai, Yavan, Tuval, Meshekh en Tiras.

6. Die seuns van Gomer was: Ashkenaz, Rifat en Togarmah.

7. Die seuns van Yavan was: Elishah, Tarshish, die Kittiërs en Dodaniete.Gen 15:18-21

8. Die seuns van Gam was: Kush en Mitzrayim, Put en Kena’an.

9. Die seuns van Kush was: S’va, Havilah, Savta, Ra’mah en Savt’kha; die seuns van Ra’mah was: Sh’va en D’dan.

10. Kush was die vader van Nimrod - hy was die eerste magtige man op aarde.

11. Mitzrayim was die vader van die Ludiete, `Anamiete, L’haviete, Naftugiete,

12. Patrusiete en Kaslugiete, waaruit die P’listyne voortgekom het en die Kaftoriete.

13. Kena’an was die vader van Tzidon, sy eersgeborene, Het,

14. die Y’vusiete, Emoriete, Girgashiete,

1 Kronieke 1