1 Kronieke 1:37-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. Die seuns van Re’u’el was Nagat, Zerag, Shammah en Mizah.

38. Die seuns van Se’ir was Lotan, Shoval, Tziv’on, `Anah, Dishon, Etzer en Dishan.

39. Die seuns van Lotan was Hori en Hemam; die suster van Lotan was Timnah.

40. Die seuns van Shoval was `Alvan, Managat, `Eival, Sh’fo en Onam; die seuns van Tziv’on was Ayah en `Anah.

41. Die seuns van `Anah was Dishon; die seuns van Dishon: Hemdan, Eshban, Yitran en K’ran.

1 Kronieke 1