1 Kronieke 1:32-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Die seuns van K’turah, die byvrou van Avraham: sy het geboorte gegee aan Zimran, Yokshan, Medan, Midyan, Yishbak en Shuag. Die seuns van Yokshan was Sh’va en D’dan.Gen 25:4

33. Die seuns van Midyan was `Eifah, `Efer, Hanokh, Avida en Elda’ah. Hulle was almal seuns van K’turah.

34. Avraham was die vader van Yitz’gak. Die seuns van Yitz’gak was `Esav en Yisra’el.Gen 36:10-19

35. Die seuns van `Esav: Elifaz, Re’u’el, Ya’lam en Korag.

36. Die seuns van Elifaz was Teman, Omar, Tzefo, Ga’tam, K’naz, Timnah en `Amalek.

37. Die seuns van Re’u’el was Nagat, Zerag, Shammah en Mizah.

38. Die seuns van Se’ir was Lotan, Shoval, Tziv’on, `Anah, Dishon, Etzer en Dishan.

39. Die seuns van Lotan was Hori en Hemam; die suster van Lotan was Timnah.

40. Die seuns van Shoval was `Alvan, Managat, `Eival, Sh’fo en Onam; die seuns van Tziv’on was Ayah en `Anah.

41. Die seuns van `Anah was Dishon; die seuns van Dishon: Hemdan, Eshban, Yitran en K’ran.

42. Die seuns van Etzer was Bilhan, Za’avan en `Akan. Die seuns van Dishan was `Utz en Aran.

43. Hierdie is die konings wat in die land van Edom regeer het voordat enige koning oor die seuns van Yisra’el regeer het: Bela, die seun van B’or en die naam van sy stad was Dinhavah.

44. Toe Bela gesterf het, het Yovav, die seun van Zerag, uit Botzrah, in sy plek regeer.

1 Kronieke 1