1 Kronieke 1:20-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Yoktan was die vader van Almodad, Shelef, Hatzar-Mavet, Yerag,

21. Hadoram, Uzal, Diklah,

22. `Oval, Avima’el, Sh’va,

23. Ofir, Havilah en Yovav; hulle was almal seuns van Yoktan.

24. Shem, Arpakhshad, Shelag,

25. `Ever, Peleg, Re’u,

26. S’rug, Nagor, Terag,

27. Avram, wat Avraham was.

28. Die seuns van Avraham was Yitz’gak en Yishma’el.

29. Hierdie is hulle nageslag: die eersgeborene van Yishma’el was N’vayot; dan Kedar, Adbe’el, Mivsam,

30. Mishma, Dumah, Massa, Hadad, Teima,Gen 25:13

1 Kronieke 1