1 Kronieke 1:2-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Kenan, Mahalal’el, Yered,

3. Hanokh, Metushelag, Lemekh,

4. Noag, Shem, Gam en Yefet.

5. Die seuns van Yefet was: Gomer, Magog, Madai, Yavan, Tuval, Meshekh en Tiras.

6. Die seuns van Gomer was: Ashkenaz, Rifat en Togarmah.

7. Die seuns van Yavan was: Elishah, Tarshish, die Kittiërs en Dodaniete.Gen 15:18-21

8. Die seuns van Gam was: Kush en Mitzrayim, Put en Kena’an.

9. Die seuns van Kush was: S’va, Havilah, Savta, Ra’mah en Savt’kha; die seuns van Ra’mah was: Sh’va en D’dan.

1 Kronieke 1