1 Kronieke 1:10-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Kush was die vader van Nimrod - hy was die eerste magtige man op aarde.

11. Mitzrayim was die vader van die Ludiete, `Anamiete, L’haviete, Naftugiete,

12. Patrusiete en Kaslugiete, waaruit die P’listyne voortgekom het en die Kaftoriete.

13. Kena’an was die vader van Tzidon, sy eersgeborene, Het,

14. die Y’vusiete, Emoriete, Girgashiete,

15. die Hiviete, `Arkiete, Siniete,

1 Kronieke 1