1 Korinthiërs 7:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die ongelowige wil weggaan, laat hom weggaan. In sulke gevalle is die broer of suster nie as slaaf gebind nie, maar God het ons tot vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid geroep,

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:12-19