1 Korinthiërs 4:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Laat ons op hierdie manier deur julle gereken word as dienaars van Die Gesalfde Een en toesighouers oor die geheime van God.

2. Van nou af word dit hier van die toesighouers verwag dat hulle vertrouenswaardig bevind sal word,

3. maar vir my beteken dit weinig of ek deur julle of deur ’n menslike oordeel beoordeel word; inteendeel, ek beoordeel myself nie eens nie,

4. want ek het niks in myself wat my pla nie. Dit verklaar my egter nie onskuldig nie, maar my Regter is יהוה:

1 Korinthiërs 4