1 Korinthiërs 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek, toe ek by julle gekom het, my broers, het nie aan julle die geheimenis van God kom verkondig met ’n verhewe boodskap of geleerdheid nie,

2. want ek het besluit om niks anders onder julle te ken nie as Yeshua, Die Gesalfde Een en Hom as gekruisigde.

3. Ek het ook in baie vrees en in bewing by julle gekom

1 Korinthiërs 2