1 Korinthiërs 16:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die gemeentes van Asië groet julle. Akulas en Priskilla, saam met die gemeente wat in hulle huis is, stuur vir julle baie groete in ons Meester.

1 Korinthiërs 16

1 Korinthiërs 16:10-23