1 Korinthiërs 15:58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van nou af, my broers, vir wie ek lief is, wees standvastig; moenie geskud word nie, maar wees altyd oorvloedig in die werk van יהוה omdat julle weet dat julle werk in יהוה nie tevergeefs is nie.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:56-58