1 Korinthiërs 15:43-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. gesaai in oneer, opgewek in eer en lof; gesaai in swakheid, opgewek in krag;

44. gesaai in ’n natuurlike liggaam, opgewek in ’n geestelike liggaam. Daar bestaan ’n natuurlike liggaam en daar bestaan ’n geestelike liggaam.Gen 2:7 die laaste ‘Adam’, ’n Lewegewende Gees.

45. So is daar ook geskryf: die eerste mens, Adam, was ’n lewende gees;

46. Die geestelike is nie eerste nie, maar die natuurlike, daarna die geestelike.

1 Korinthiërs 15