1. My broers, ek leer vir julle die goeie boodskap wat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aanvaar het, waarin julle ook staan,
2. waardeur julle lewe het, (dié wat die boodskap onthou wat ek aan julle verkondig het) anders het julle sonder rede vertrou.Yes 53:10-12 net soos dit geskryf is;Yes 52:13
3. Ek het van die begin af aan julle oorgedra wat ek ook ontvang het, dat Die Gesalfde Een vir ons sondes gesterf het,Yes 53:9a en dat Hy na drie dae opgestaan het,Yon 2:1; Mat 12:39,40 net soos geskryf is