1 Korinthiërs 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. As ek al die tale van mense en engele praat en ek het nie liefde in my nie, dan sal ek kletterende koper of ’n rasende simbaal word.

2. As ek profesieë in my het, al die geheime ken, al die kennis het en as ek al die vertroue in my het sodat ek berge kon verwyder, maar ek het nie liefde in my nie, sal ek niks wees nie.

1 Korinthiërs 13