1 Korinthiërs 11:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Word my nabootsers, net soos ek ook Die Gesalfde Een naboots.

2. Ek prys julle, my broers, dat julle my in alles onthou en die opdragte uitvoer soos ek dit aan julle oorgegee het,

3. maar ek wil hê dat julle moet weet dat Die Gesalfde Een die hoof is van elke man en die man is die hoof van die vrou en God is die hoof van Die Gesalfde Een.

1 Korinthiërs 11